Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Heilie J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heilie J
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld en vriendelike diens.

Kothuis was perfek vir ons en Milinda is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cilizia V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilizia V
Besigheidsreis

Gasvry en vriendelike dienste.

Het ons baie vinnig gehelp met besprekings. Hulle is gasvry en die verblyf was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Baie dankie vir 'n uitstekende verwysing. Ons is altyd gereed om gaste te verwelkom en dit was 'n plesier om die manne hier te hê.
Milinda
Green Door Noorder straat

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Johan H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met vriende

Ouwêreld sjarme

Ons het dit baie geniet om in Green Door Guest Cottage te bly. Die kamers is baie netjies. Alles is baie skoon en gerieflik. Voldoende voorsorg is getref wat beurtkrag betref. Milinda is 'n uitstekende gasvrou en is baie behulpsaam. Mens voel ten alle tye veilig en privaat. Dit is baie spesiaal om soggens of saans op die stoep te sit en te kuier, asook om die netjiese tuin te waardeer. Ons sal definitief weer daar bespreek. Dit is goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daryl L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daryl L
Saam met vriende

Friendly host - lovely touches with the choccies. Nice to have the a bar fridge.

This is our second stay - same property, but different unit. The lady who runs this is lovely and made us feel very welcome. I love the quaintness and felt very safe. The room was cozy with a heater, TV and electric blanket. We really enjoyed the weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Hi Daryl
It was lovely hosting you again. Thank you for your great review. You are very welcome again
Kind Regards
Milinda

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Pieter M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus. Privaat. Netjies. Vriendelike ontvangs.

Die kothuis is goeie waarde vir geld. As 'n selfsor eenheid is dit goed toegerus. Ons is baie vriendelik ontvang en ons gasvrou het ons van inligting voorsien wat ons besoek aan die dorp baie lekker gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Hi Peter
Baie dankie vir julle goeie resensie. Ek waardeer dit baie. Eendag as julle weer binneland toe kom, is julle weer welkom.
Groete, Milinda.

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Eloise F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die begin tot einde baie puik gewees!

Die bespreking was maklik en vinnige terugvoering ontvang. Baie vriendelike ontvangs, cottage baie netjies en gerieflik met alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Die warmkombers was 'n groot bederf en cottage baie privaat met lekker kuierarea. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Eloise, jy het sommer my hart warm laat klop met jou goeie gradering en boodskap.
Julle was ook wonderlike gaste om te ontvang. Daardie vriendelike tegemoedkomende tipe, wat altyd 'n plesier is vir 'n gastehuis eienaar. Dankie weereens.

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Amanda L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Gesin met tieners

Kalm en huislik.

Ons het baie lekker gekuier en gerus. Baie vriendelike ontvangs van gasheer en -vrou. Ons kan Green Door Guest Cottage beslis aanbeveel en sal graag weer daar kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Dit was so gaaf om julle te kon ontvang. Dankie vir 'n goeie gradering wat altyd waardeer word. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Ralf S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralf S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n plesier om hier te bly, skitterskoon, netjies, privaat alles wat jy nodig het.

Wat 'n welkome ontvangs deur Robbie en Milinda dit alleen maak die besoek al die moeite werd, vriendelik en hulpvaardig. Baie mooi tuintjie wat vir 'n klein hond ook ideaal is. Daar is loadshedding-ligte wat aangaan met die krag wat uit is en maak dit soveel makliker binne-in die cottage, 1ste een vir ons. Ons gaan beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Hi Ralph
Ek en Robbie het jou hartlike resensie Baie waardeer. Na 18 jaar in die bedryf is dit sulke resensies en die Vriendelike gaste agter dit, wat dit die moeite werd maak. Baie dankie julle is altyd weer welkom
Groete Milinda

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Suzanmeri H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanmeri H
Gesin met tieners

Pragtige kothuis in 'n stil en rustige omgewing.

Die kothuis is baie mooi en oulik ingerig. Als was daar wat ons nodig gehad het. Privaat en veilig. Sal dit beslis weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Hi Suzanmeri,
Dankie vir jou mooi resensie.
Jy en jou familie is altyd weer welkom.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Groete
Milinda

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Nico B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Puik en gerieflik.

Milinda was vriendelik en behulpsaam, die plekkie is netjies, skoon en het alles wat n mens nodig het. Ons verblyf was rerig baie lekker en ons sal weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Nico jy is sommer Baie dierbaar met die goeie sterre en review wat jy vir Green Door gegee het
Waardeer jou in setting en gaste soos julle is altyd weer welkom
Groete,
Milinda

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Barney K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney K
Saam met vriende

Netjiese verblyf en baie veilig.

Milinda is 'n baie goeie gasvrou en het ons baie tuis laat voel. Verblyf was netjies, skoon en het alles wat nodig mag wees vir 'n naweek weg. Sal beslis weer by haar plek oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Hi Barney,
Baie dankie vir jou mooi resensie en boodskap. Julle is altyd weer welkom. Sien uit om julle 'n volgende keer te verwelkom
Groete,
Milinda

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Amelia E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia E

Wonderlike ervaring!

Die cottage was besonders mooi, netjies en goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Dis heeltemal privaat en geleë in 'n stil en rustige area. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Hi Amelia,
Baie dankie vir jou mooi boodskap en resensie. Ek waardeer dit baie en hoop om jou weer by Green Door te ontvang in die toekoms.
Groete,
Milinda.

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Schalk J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk J

Blyplek was baie netjies. Baie goed toegerus.

Ons het lekker gebly. Bly plek was baie skoon. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Hi Schalk
Baie dankie vir jou positiewe bydrae. Julle is altyd weer welkom.
Vriendelike Groete
Milinda

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Esme V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esme V
Gesin met klein kinders

Rustige oorslaap by Green Door Guest Cottage.

Milinda is ’n bekwame gasvrou met netjiese geriewe. Die kothuis is in ’n baie rustige deel van die tuin. Ons het met voëlgesang wakker geword.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat mens nodig het in 'n kothuis

Ons het heerlik gebly in die kothuis. Die plek beskik oor alles wat mens nodig het en ons het ook heerlik gebraai Saterdag aand. Milinda het uit haar pad gegaan om ons op hoogte te hou van ons bespreking, padkaart om daar uit te kom ens. Alhoewel die Green Door Guest Cottage nie baie naby aan die winkels en restaurant is nie, is dit tog glad nie te ver nie. Ons het self Sondag oggend midde dorp toe geloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met vriende

Baie gerieflik en skoon vir 'n naweek in Parys vir 'n gesin of 2 pare.

Alhoewel dit nie binne loopafstand van die middedorp is nie, het die kort rytjie nooit gepla nie. In die somer is die buitestoep kuierplek baie gerieflik by die braaigeriewe en alle eetgerei en bykomstighede is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike ruim en goedversorgde akkommodasie.

Ons is vriendelik ontvang en voorsien van nodige inligting. 'n Ruim, gerieflike en skoon huisie met alles wat mens nodig het. Die tuin is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie D
Gesin met tieners

Ons het vrek lekker gekuier. Dis 'n pragtige gastehuis. Dis skoon en bitter netjies. Die gasvrou is vreeslik vriendelik. Sal hierdie gastehuis vir enige iemand aanbeveel.

Vir seker was ons kuiertyd daar baie baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Hi Estie, dit was so gaaf om sulke vriendelike en waarderende gaste soos julle te kon huisves. Julle is altyd welkom. Groete, Milinda.

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Johan D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Sal weer besoek.

Vriendelike dorp. Baie eetplekke met goeie kos en bekostigbaar. Verskeidenheid winkeltjies met bekostigbare items.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Hi Johan
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons waardeer dit. Groete, Milinda.

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Juanita L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L
Saam met vriende

Was heerlik en plekkie is pragtig met Al's en meer. wat mens nodig het

Was so rustig en plekkie so oulik en goed ingerig. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Hi Juanita,
Baie dankie vir n pragtige resensie.
Julle is altyd weer welkom.
Groete,
Milinda

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Marisca S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca S
Gesin met klein kinders

Baie netjies.

Baie lekker verblyf met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Dit word Baie Waardeer.

Groete
Milinda

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Cindy B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy B
Enkelreisiger

Pragtige en rustige plekkie.

Mooi, skoon en netjies! Vreeslik behulpsaam en gasvry! Sal beslis weer daar tuis gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Baie dankie Cindy, dat jy in ons gastekamer suite tuis gegaan het. Dankie ook vir die mooi boodskap. Jy is altyd weer welkom.
Vriendelike groete
Milinda

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Corne B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Saam met vriende

Baie knus.

Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Hk Corne,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek is bly julle het julle verblyf geniet.
Vriendelike Groete,
Milinda
Green Door

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Nelia D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia D
Gesin met tieners

Heerlik en baie gerieflik.

Baie lekker gebly, dit is die tweede keer dat ons daar tuisgaan. En sal dit ons verblyfplek wees elke keer wanneer ons gaan swem in Sasolburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering en ondersteuning Nelia. Sien uit om julle weer by Green Door te ontvang .
Groete,
Milinda

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Hanrie B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanrie B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ons het vinnig verblyf nodig gehad en is aangenaam verras. Daar is 'n heerlike stoepie waar ons lekker gesit en gesels het tot laat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering. Julle is altyd weer welkom
Groete
Milinda

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Rina S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie vriendelike diens.

Veilige parkering, probleem is opspoor want strate nie name nie. Onseker oor ligging want ons Kapenaars bietjie skrikkerig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie E
Besigheidsreis

Ek het tuis gevoel vir die week, regtig 'n plekkie om aan te beveel.

Was vir die week daar vir besigheid en het baie tuis gevoel by die gastehuis, hul het my op 'n Sondag met ope arm verwelkom met vriendelikheid en gasvryheid. Sal definitief elke jaar terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ongelooflik skoon en ruim!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fienie K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fienie K
Gesin met klein kinders

Pragtige plek en die diens was fantasties.

Ons sal beslis weer van hul gebruik maak. Die dekor is netjies en oulik met 'n Franse styl. Hul het uit hul pad gegaan om ons en ons gaste te akkommodeer vir 'n familie braai-aand. Green Door, baie dankie vir jul gasvryheid. Ons sien jul binnekort en volgende keer sal ons jul ander plekkie langs die rivier ook probeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia D
Gesin met tieners

Heerlik en gerieflik.

Ons as gesin het heerlik tuis gegaan. Dit is altyd 'n probleem om gastehuise te kry wat 'n eenheid het met twee slaapkamers, en dit het Green Door Guest Cottage. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Hi Nelia
Dankie vir julle vriendelike terugvoering. Julle is altyd weer welkom
Groete
Milinda

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Gustav V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike kothuis. Verblyf baie geniet.

Baie oulike kothuis. Verblyf baie geniet. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Beste Gustav,

Dankie vir jou waardering! Ons hoop jy bly volgende keer langer.

Vriendelike groete,
Milinda

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Annetresia P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetresia P

Ons het heerlik by Greendoor kothuis gebly.

Green Door is gerieflik geleë in Parys. Al die benodighede om verblyf gemaklik en ontspanne te maak is verskaf. Wonderlike waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Hi Annetresia
Baie dankie vir jou terugvoering . Dit was goed om gawe mense soos jy en jou dogter te kon ontmoed. Ons Waardeer jou opinie!
Groete Milinda

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Theo V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het waarlik die kuier geniet.

Robbie end Melinda het ons verwelkom en sommer baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourette V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lourette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Ons is gasvry ontvang en het 'n ruim, netjiese kothuis gekry om in te bly. Waarde vir ons geld. Kan dit aanbeveel as oornagplek of om sommer vir die naweek weg te breek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Hi Lourette
Dankie vir jou goeie terugvoering! Dit was gaaf om jou en jou ma te ontmoed! Sien uit om julle weer by Green Door te verwelkom!
Vriendelike Groete
Milinda

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Jaco V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Besigheidsreis

Waarde vir geld!

Uitstekend, en waarde vir geld, skoon, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Hi Jaco,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons probeer al die afgelope 15 jaar Ons uiterste bes om hoe standaarde te lewer. Ons is dankbaar wanneer gaste soos jy dit raak sien.
Vriendelike Groete

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Francois V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie, baie netjies en skoon. Dit was baie regtig baie lekke.

Die plekkie was regtig baie lekke, skoon en met alles wat jy nodig het. Genoeg verwarmers vir die Vrystaat se koue, vriendelike ontvangs en baie behulpsaam met aanwysings van die plekke en die omgewing. Sal enige tyd plek aanbeveel... Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer

Hi Francois
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar.
Altyd n plesier om gawe gaste soos jy te ontvang!
Vriendelike Groete
Milinda

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorderstraat 74, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9fa74ac7a0438155d6c8c4286758a12820f37fd6dec397ec41d22b33bfb69e0e037bd4fa190794bbca32604597e57ad455c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 74 Noorder Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.912828 27.456488