Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1751 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Harry V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Net soos ons huis maar in die middel van Gauteng na PE. Uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs, skoon kamer, skoon swembad en lekker kos. Bed was skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Dit was 'n baie lekker plek, ons het dit regtig geniet. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Die kamer was netjies en skoon, maar ongelukkig het die WiFi nie gewerk nie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melissa B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Overall good stay. The stay was good; we, however, were struggling with WiFi connection, and the aircon switched itself off, causing us to have to get up and turn it back on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Evert B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Gerieflik en netjiese waarde vir geld verblyf. Gerieflik en netjiese waarde vir geld verblyf vir oornag tussen Gauteng en die Kaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert P
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Enjoyable. Very pleasant stay, neat and tidy. Our second stay over. Will definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yolande I
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heerlik, skoon, daar was net nie 'n stoof of 2 plaatstofie nie. Heerlik gebly, naby alles, kon lekker gaan draf volgende oggend voor ons moes ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne H
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Lekker goedkoop verblyf met verkoeling en swembad. Ontvangs was baie goed. Die kamers is gerieflik. Verkoeling in die kamers. Sekuriteit is goed. Swembad is 'n bonus. Die tuin is netjies. Genoeg eetplekkies in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik rustig en kos by die restaurant baie lekker gewees. Mooi en netjiese plek om te slaap na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Coreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1751

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq4NUVAyjXP0yamjOFfiYeCFnzJ04BlXTljzSvQ688eg61GpTo1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 1751 5 1 5 1 Fiskaal Street GariepDam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.592768130265 25.496330559254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang