+39

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1770 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Veronica M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie lekker plekkie vir oornag. Lekker swembad en genoeg spasie in die kamers. Baie lekker oornag verblyf. Swembad was heerlik op die warm dag. Restaurant langsaan was baie gerieflik. Sal weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandre J
1 nag
5.0
Jan 2026

Baie rustig. Lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfect vir lekker oornag rus oppad terug van Kaap na Jhb. Gerieflik, skoon en ontvangs altyd vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Lovely find in a beautiful town. It was a beautiful resort with fantastic service and amenities. They had a play area that was well designed, the pool was in good condition. The room was fantastic. It had everything we needed and was clean and well stocked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gerieflik en puik. Ons bly sedert 2018 jaarliks ten minste 2 keer by Gariep Inn oor. Puik waarde vir geld en altyd skitter skoon. Beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Standaard geriewe vir oornag doeleindes. Standaard oornag verblyf met al die standaard geriewe as jy reis na die Kaap en jy wil net oornag vir 1 nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabriel Michael D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Fantastiese oornag plek. Ja, die plek is baie nice en gerus. Kan jy kinders saamvat, swembad waar hulle kan speel tot laat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris W
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Sal weer daar oorslaap as ek daar verbyry. Slaapplek was gerieflik en het lekker in die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryan W
1 nag
4.8
Jan 2026

Moeite werd, sal beslis weer daar stop. Beslis 'n goeie halfpad stop. Almal daar is ongelooflik vriendelik en die plek is mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

René E
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Goeie nagrus. Gerieflike oornagverblyf teen baie billike prys.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Coreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1770

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq4NUVAyjXP0yamjOFfiYeCFnzJ04BlXTljzSvQ688eg61GpTo1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 1770 5 1 5 1 Fiskaal Street GariepDam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.592768130265 25.496330559254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang