Pick your preferred language

English

Afrikaans

+39
  • 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Gariep Inn is in Gariepdam in die Vrystaat geleë en dit bied selfsorg- en B&B-verblyf.

Die verblyf bestaan uit 18 eenhede en bied slaapplek vir 63 gaste. Elke kothuis het lugversorging, 'n kombuisie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die superieure oornag-eenhede het elkeen lugversorging en yskassies. Die standaard oornag-eenhede het elkeen 'n verwarmer, waaier, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe.

Gariep Inn is reg langs die OK Mini-winkel en die Tjailatyd Restaurant. Gaste kan op bootritte na die Gariepdamwal gaan of verder op die grootste dam in Suid-Afrika vaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1729 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Michelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Very clean and safe accommodation with exceptionally friendly and helpful service. This is such a fantastic place to either just stop o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Bianca M
5.0
Gemaklik. Ja, baie. Gemaklik en genoeg vir oornag.
Des 2025
Lauren P
Gesin met klein kinders
5.0
Nice stay with everything you need. Nice place to stay, convenient location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Leon P
Gesin met tieners
5.0
As jy reis, moenie verby Gariep Inn ry sonder om oor te slaap nie! Gariep Inn is ideaal vir oornag na 'n lang dag op die pad. Die eenhede is volledig ...
Sien meer
Des 2025
Charlotte G
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Dit was 'n baie lekker plek, ons het dit regtig geniet.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Coreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1729

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gariep Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq4NUVAyjXP0yamjOFfiYeCFnzJ04BlXTljzSvQ688eg61GpTo1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 1729 5 1 5 1 Fiskaal Street GariepDam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.592768130265 25.496330559254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang