+39
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Gariep Inn is in Gariepdam in die Vrystaat geleë en dit bied selfsorg- en B&B-verblyf.

Die verblyf bestaan uit 18 eenhede en bied slaapplek vir 63 gaste. Elke kothuis het lugversorging, 'n kombuisie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die superieure oornag-eenhede het elkeen lugversorging en yskassies. Die standaard oornag-eenhede het elkeen 'n verwarmer, waaier, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe.

Gariep Inn is reg langs die OK Mini-winkel en die Tjailatyd Restaurant. Gaste kan op bootritte na die Gariepdamwal gaan of verder op die grootste dam in Suid-Afrika vaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 1846 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Bruce W
Gesin met tieners
5.0
Lekker. Best place to overnight in Karoo.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Danie T
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir ons en baie bekostigbaar. Nice cosy plek, nice restaurant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Annelie G
Saam met lewensmaat
5.0
Beveel aan! Bly altyd hieroor as ons na Gauteng of terugkom van Gauteng oppad huistoe.
Mei 2026
Kobus N
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Baie lekker, skoon en vriendelik.
Mei 2026
Dirk B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het die oorbly geniet, perfek vir wat ons nodig gehad het. Sien sterre.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Coreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1846

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gariep Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq4NUVAyjXP0yamjOFfiYeCFnzJ04BlXTljzSvQ688eg61GpTo1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 1846 5 1 5 1 Fiskaal Street GariepDam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.592768130265 25.496330559254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang