Green Fountain Villa No.5
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Garth Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Riaan W - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik en rustig, naby mooi strande, maar klein lastighede.
Lees meerGreen Fountain Villa No.5 se terugvoer
Hi Riaan
Baie dankie vir die review. Ons is bly julle het die plekkie geniet. Ons sal onmiddelik aandag skenk aan die punte wat jy opgenoeg het. Die wasmasjien is alreeds vervang. Vir onder R3000 per day vir n baie ruim 3 slaapkamer Villa glo ek dat ons goeie waarde vir geld verskaf gedurende die Desember vakansie.
Vriedelike groete
Garth
Jaco S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie ruim en netjies akkomodasie.
Green Fountain Villa No.5 se terugvoer
Dankie Jaco
Ons is bly julle het dit geniet.
Sulezi M - Sep 2016
Algehele gradering
Our stay at Green Fountain was awesome.
Yolande M - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties om in so pragtige, netjiese huis te bly.
Marinda V - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was awesome!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 5, Green Fountain Farm Oord, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom