Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10de Laan 33A, Rivonia, 2128, Gauteng
-
Vanaf
R1 350R1 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Green Gables is 'n gastehuis in 'n Kaaps-Hollandse-styl wat gerieflike verblyf in 'n sekuriteitskompleks in Rivonia, Johannesburg bied. Die gastehuis bied algehele gemak en privaatheid, maar behou steeds die oorspronklike karakter van die huis.
Verblyf word aangebied in Deluxe-kamers, selfsorgkamers, 'n Executive-suite en 'n vrystaande kothuis. Al die slaapkamers het gehaltebeddens en en suite-badkamers met bad- of stortgeriewe. Sekere kamers het kombuisies met selfsorggeriewe. Addisionele geriewe in elke kamer sluit 'n TV met DStv, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe in.
Die gastehuis het 'n eetkamer waar ontbyt bedien word. Dit het sitplek vir 20 gaste en is langsaan die gastesitkamer. Daar is ook 'n swembad.
Rivonia spog met 'n verskeidenheid winkels, restaurante en kroeë en dis naby die hoofstede en besienswaardighede.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ruth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 10de Laan 33A, Rivonia, 2128, Gauteng
- Gaste dink Green Gables het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10de Laan 33A, Rivonia, 2128, Gauteng