+40

Green Ivy Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Hilldrop Road, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Green Ivy Gastehuis is in Newcastle geleë en bied gemaklik gemeubileerde akkommodasie op pad na Johannesburg en Durban.

Verblyf word in 4 gastekamers voorsien. Elke kamer is gemeubileer vir 2 persone, die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer is toegerus met lugversorging, plafonwaaiers, satelliet-TV sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gerief word handdoeke voorsien.

Let asseblief daarop dat die eienaar saam met hul troeteldiere op die perseel woon, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Green Ivy B&B het 'n omsetter. Alle elektriese geriewe soos Wi-Fi en satelliet-TV sal steeds beskikbaar wees.

Newcastle bied verskeie aktiwiteite soos bergfietsry-, stap- en hardlooproetes, sowel as besienswaardighede soos die Ncandu State Forest Natuurreservaat, Fort Amiel en Vulintaba Gholflandgoed.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ronnie S
Saam met lewensmaat
5.0
Beste oornag plekkie sal altyd aanbeveel. Baie lekker gebly, ons kies altyd Green Ivy, reeds omdat hulle so vriendelik en veilig is. Gasvrou is altyd ...
Sien meer
Nov 2025
Alfonso N
Besigheidsreis
5.0
Absoluut uitstekend. Green Ivy is baie hoog op my lys. Dit is beslis een van die beste gastehuise waarin ek al die jare gebly het. Dankie aan Heidi vi...
Sien meer
Okt 2025
Marlene N
Besigheidsreis
5.0
Heerlik! Sal beslis weer by Green Ivy bespreek. My en my man se verblyf was baie lekker. Alles is skoon, netjies en die gasvrou is baie behulpsaam en ...
Sien meer
Sep 2025
Wesley B
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent and friendly. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Rhoda V
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Our driver said he did enjoy the stay at the Green Ivy Guest House.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 16 Hilldrop Road, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Green Ivy Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Hilldrop Road, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0e83e8caafadbc92e9025faff314b8803cd178a0562a174f02cfdaaa60b4108789b49667a5436880e65e3af01884c68957e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 16 Hilldrop Road Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -27.794665059752 29.946398260119
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang