Green Olive
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 46 Deodar Street, Loevenstein, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Green Olive bied 'n stylvolle en gemaklike selfsorgverblyf in die hartjie van Kaapstad, ideaal geleë vir beide vakansie- en sakereisigers.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV en 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.
Gaste geniet gratis onbeperkte WiFi, sonkrag tydens beurtkrag en veilige parkeerplek agter 'n hek. Die woonstel bied 'n rustige en gerieflike basis naby hospitale, restaurante en groot besienswaardighede in Kaapstad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 46 Deodar Street, Loevenstein, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
46 Deodar Street, Loevenstein, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang