Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Loevenstein

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Loevenstein van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Loevenstein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Loevenstein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Loevenstein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Loevenstein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Loevenstein Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Loevenstein

Bonino Guesthouse is in Loevenstein in Bellville geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit GrandWest Casino, Canal Walk-winkelsentrum, V&A Waterfront en die Durbanville Wynroete in. Die gastehuis bied verbly...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Loevenstein

White Linen in Loevenstein in Bellville bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf vir 2 gaste met maklike toegang tot die N1. Die lig en knus eenheid het 'n privaat ingang en word via 'n trap met 'n stewige reli...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Loevenstein

Keret Akkommodasie is in die noordelike voorstede van Kaapstad. Dis sentraal geleë tussen besienswaardighede en geriewe in die Waterfront, Tafelberg, Durbanville, Bellville, Stellenbosch en Kaapstad Internasionale ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Loevenstein

Villa Nandi bied gastekamers in Loevenstein, Kaapstad. Dié gastehuis is naby verskeie geriewe in die Noordelike voorstede en is ongeveer 15 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Verblyf by Villa Nandi bestaan ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR720
R504
per nag, vir 1
Gastehuis in Bellville, Loevenstein

Tyger Hills Guest House is in Bellville, een van die noordelike voorstede van Kaapstad. Dis sentraal geleë in Loevenstein naby Kaapstad Internasionale Lughawe, die middestad en Stellenbosch, Paarl en Durbanville se...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Loevenstein

Hilltop Guesthouse lê teen die hange van Tygerberg en bied uitsigte oor die manjifieke Kaap en panoramiese uitsigte op die Hottentots-Hollandberge. Die verblyf bestaan uit 10 eenhede, elkeen met 'n en suite-badkam...

30% af Laaste Kans!
VanafR1 110
R777
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Loevenstein

Tyger Classique Villas is in familiebesit en bied verblyf met 'n tikkie hartlikheid en persoonlike aandag. Die Villas is sorgsaam ingerig om netjiese, gerieflike en bekostigbare verblyf te verseker. Ons gerieflike ...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Loevenstein

Maroela House is in Loevenstein in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Dis die perfekte plek vir toeriste of sakereisigers wat naby die sakegebiede in Bellville, Tygervallei, Parow en Stellenbosch of enige...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Loevenstein

Tygerviews B&B bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis en is in 'n rustige woonbuurt teen die hange van Tygerbergheuwels in Lovenstein geleë. Die eiendom is ongeveer 4,5 km vanaf Bellville Velodrome en 10 km vanaf ...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Loevenstein

Franklin House is teen die voorheuwels van die Tygerberg Natuurreservaat geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die eienaar se woonerf. Die eenheid se ligging bied maklike toegang...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za