Green Park Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Green Park Manor is 'n pragtige grasdak-eiendom in die hartjie van die veilige Green Park in Sentraal-Fourways. Dis ideaal geleë binne vinnige en maklike bereik van die hoofweë.

Die huis is in 'n gevestigde tuin met 'n oorvloed voëllewe en plattelandse geure geleë, en bied rus en stilte vir toeriste en sakereisigers. Elkeen van ons elegante, spesiaal ontwerpte kamers spog met 'n private ingang en al die nodige geriewe. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort of albei. Die kamers is spesiaal gemeubileer om die stil en rustige atmosfeer aan te vul wat ons gaste toelaat om te rus en ontspan.

Ons bedien 'n kontinentale ontbyt in die eetkamer of op die patio. Gaste kan ook saans kies om een van 3 tuisgemaakte maaltye te geniet. Vir gaste wat langer bly is daar ook 2 selfsorg-suites beskikbaar op versoek. Gaste kan ook vriende in die hoofhuis se sitkamer onthaal. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Daar is ook 'n sonnige patio met buitemeubels vanwaar jy die stil tuin geniet.

Ons gerieflike ligging is stil en veilig in die woonbuurt, Green Park, in Douglasdale, slegs sowat 5 minute se ry vanaf die doendinge wat Fouways bied, soos Monte Casino, die Design Quarter, Fourways Mall en Fourways Crossing. Fourways is vinnigste ontwikkelende kommersiële en residensiële kern in Johannesburg.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Green Park Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za