Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Park Manor

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Phillip H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Very nice and a good location. Everything was clean and tidy. Staff was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne C
1 nag
5.0
Jan 2024

Gorgeous manor in the heart of Bryanston. This is a most beautiful place to stay in Johannesburg. I love the garden and the sense of security within these premises. Photos absolutely match reality. Upon check-in, they gave me a complimentary room upgrade, which was a nice surprise. I would definitely stay here again in the near future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Oornag verblyf vir 'n troue by Bryanston Country Club. Die kamer was skoon en netjies. Maar dit was baie yl gemubileer. Slegs een tafeltjie met bedlamp langs die bed. Geen matjies langs die bed nie. Geen tafel of rak om jou bagasie op neer te sit nie. Dieselfde in die badkamer. Die kraan van die wasbak was stukkend (los).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

George F
1 nag
4.0
Mrt 2024

Pleasant. The stay was pleasant, the room was nice, and the area was quiet. The only hitch was that the bathtub was missing the plug, but no big deal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Nov 2022

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Suzette J
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2021

So-so verblyf. Ons het van ons aankoms binne in die kamer gebly en ander gaste het gedurig verby ons kamer geloop. Ander gaste en die eienaar het 'n tuinstel opgeneem om daar te braai. Baie ander gaste het opgedaag en iets gevier. Hulle was nie te rumoerig nie. Ons hou nie van die binne-kamerdeur wat al is wat ons skei van hoofhuis nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nadia R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2019

Die dame wat ons ontvang het was baie vriendelik en die beddegoed baie skoon, maar die foto's is ongelukkig misleidend. Die dame wat ons ontvang het was regtig vriendelik, ek herhaal dit want ek dink haar diens was puik. Die beddegoed was mooi skoon, maar die hele plek lyk 'n bietjie voos. Ek dink ook nie in vandag se dag en datum kan enige gastehuis muf in die stort hê nie, nie eens 'n bietjie nie. Die tuin is pragtig en groen en die plek is in 'n lieflike stil en veilige area geleë, maar ek dink regtig die hele gastehuis kort 'n goeie opknap.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle R
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Jun 2019

Basies, maar benodig 'n bietjie 'liefde'. Geen klagtes oor die verblyf nie, maar die huis is baie basies en yl en nie op 'n huislike manier verwelkom nie. Dit bied 'n gemaklike bed.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Susan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Alle verwagtinge oortref. Onmiddellik tuis gevoel. Kelly, baie dankie dat ons vroeër kon ingaan. Ontspanne atmosfeer. Die bed was tops. Sal vir seker weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lani L
1 nag Saam met vriende
4.2
Apr 2018

Die huis is baie goed geleë, netjies en waarde vir geld. Die huis is gerieflik naby Monte Casino. Kamers is privaat en netjies. Parkering kan knap raak as dit volgeboek is. Ons het net oorgeslaap en volgende oggend vroeg vertrek. Was perfek vir wat ons behoefte was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgaslaan 8, Douglasdale, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2MWMxODMxLWVjMzQtNDI2MC1iOWJiLTcyN2FiN2NlNzAxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 8 Malgas Avenue Douglasdale 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.03972 27.9984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang