Green Pascua
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olievenhout-laan 346, North Riding, Randburg, 2162, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Green Pascua bied gerieflike verblyf in 'n lieflike B&B in 'n weelderige tuin in Northriding. Die B&B is in die noordelike buitewyke van Johannesburg, 2 km vanaf die Ticketpro Dome by Northgate. Green Pascua bied 'n plaasgevoel op 'n 3 ha-plot wat deur grondpaaie omring word.
Gemaklike verblyf word in 5 en suite-gastekamers met storte gebied. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe is ook in elke kamer. Sommige kamers het patio's, elke kamer is uniek gemeubileer en bied 'n uitsig oor die omliggende tuine.
Die B&B bied 'n swembad, asook WiFi en 'n TV met Netflix in die hoofarea. Die tuine is ideaal vir voëlkyk. Daar is 'n gratis pendeltuig na en van die Ticketpro Dome, onderhewig aan beskikbaarheid en dit moet vooraf bespreek word. Daar is 'n 1 km grondpad om toegang tot Green Pascua te verkry.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Theonette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- Olievenhout-laan 346, North Riding, Randburg, 2162, Gauteng
- Gaste dink Green Pascua het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sonnedal Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olievenhout-laan 346, North Riding, Randburg, 2162, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom