Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Daar word van gaste verwag om die spesiale instruksies wat met aankoms verskaf word, noukeurig na te gaan.
Elke gas is verantwoordelik vir die gedrag van hul besoekers gedurende die huurtydperk. Gaste moet verseker dat die verblyf met sorg en respek gebruik word en dat dit voldoen aan die reëls wat in die spesiale instruksies uiteengesit word.
Die maksimum besetting vir elke huis is beperk tot die gespesifiseerde aantal gaste.
Neem asseblief kennis dat die eiendom via 'n grondpad bereik word.
Die omgewing is klipperig, sluit trappe in en is nie rolstoelvriendelik nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kings Hill Estate, Koningsrvierweg, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang