LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Green Venus Guest House | LekkeSlaap
+26

Green Venus Guest House

13 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Green Venus Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Christelle W - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle W
Besigheidsreis

Ek was werklik vriendelik ontvang en deurgaans so behandel. My kamer was fantasties ingerig.

Pynlike skoon en netjiese kamer gewees. ’n Goeie kwaliteit bed en stunning badkamer.

Anna V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V
Saam met vriende

Dankie ons het lekker gekuier in Kaapsehoop!

Green Venus Guest House is lekker sentraal geleë.

Johan J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike aangename plek en mense.

Ons is baie vriendelik ontvang en die blyplek was bo verwagting gerieflik en aangenaam. Ontbyt was uit die boonste rakke. Die eienaar het uit haar pad gegaan om behulpsaam te wees en is verskriklik vriendelik.

Green Venus Guest House's terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike oorsig. Ons probeer om u so tuis moontlik te laat voel en is bly as ons dit regkry. Ons sien uit om u in die toekoms te ontvang. Green Venus

Green Venus Guest House
Annalize L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek om te ontspan.

Heerlik gestap, wilde perde gesien. Baie ontspannend.

Yulanda S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yulanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjies, toegerus met als wat nodig is.

Ons het baie lekker gebly, dankie vir die vriendelike ontvangs. Ons huisie was pragtig en skoon en toegerus met als wat ons kon nodig kry. Baie dankie vir die heerlike koffie!

Green Venus Guest House's terugvoer

Yolande baie dankie vir julle mooi woorde. Ons is bly dat julle die besoek geniet het en sien uit om julle in die toekoms weer te sien.
Green Venus

Green Venus Guest House
Erika D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D
Saam met vriende

Baie mooi plek met vriendelike mense.

Green Venus is nog nie lank oop nie maar baie netjies, skoon en enige vrae/behoeftes word dadelik uit gesorteer.

Kobus P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek

Wonderlike ontvangs. Het ons verwag en ons dadelik na ons kamer geneem. Baie skoon en gerieflik. Parkeering is 'n oop parkeering reg voor die Gastehuis maar area is redelik veilig. Die kussings is redelik hard maar ander was beskikbaar. Onbyt was wonderlik en baie hartlik voorgesit deur die gasvrou. Wow, ek slaap defnitief weer daar.

Kobus G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en Netjies

Green Venus bied rustigheid om te ontspan op die mooi dorpie. Ons gasvrou was vriendelik en maak die heerlikste ontbyt.

Paul M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjies met alles wat jy sal nodig hê.

Baie vriendelike mense wat jou met oop arms ontvang. Die kamer was pragtig end baie netjies. Gemaklike beddens met 'n pragtige uitsig as jy op die stoep sit. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly en mense aanbeveel om van die verblyf gebruik te maak.

Carita H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die plekkie is sentraal, pragtig ingerig en ons kamer (Jim's Gold) van hoogstaande gehalte. Dit was 'n groot bederf om aandete daar te eet. Keurig voorberei en smaaklik. Ons kon lekker rondloop in die dorpie voor aandete. Daar is pragtige huise en die perde loop in strate rond. Baie hoog aanbeveel.

Green Venus Guest House's terugvoer

Baie dankie Cariita en Tertius. Ons is bly julle het verposing geniet.
Sien uit om julle weer in die toekoms te sien!

Green Venus Guest House
Oos V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Oos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and cosy.

Very friendly. Clean. New and fresh. Dinner great.

Green Venus Guest House's terugvoer

Thank you for the review.
We aim to please and hope to see you again soon.

Green Venus Guest House
Annika D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika D

Fantasties en asemrowend.

Fantastiese ervaring by die pragtige gastehuis.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing and stunnning.

Amazing experience at the beautiful guest house

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Green Venus Guest House's terugvoer

Thank you very much, we do try to keep the standard high.

Green Venus Guest House
Kevin A - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly host, clean, neat peaceful.

Comfortable, conveniently situated. Recommend their breakfast. Setting is peaceful. Rooms very clean and fresh. Very friendly and professional hosts. No complaints.

Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 106, Kaapschehoop, 1295, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96ea46ba874c684c7d383750415ab4ac558823907b545e1c4735f0b51212aa136848a2b635439b2c2b1cc210f84b0d5a929e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 106 Kruger Street Kaapschehoop 1295 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.591725663711 30.765728652478
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!