Greenway Woods Chalet 41
Kry 55% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vintage-rylaan, Langs die R40, Hazyview-pad, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 100R945 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Greenway Woods Chalet 41 is 'n moderne selfsorghuis in Witrivier. Die eiendom is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander slaapkamers het elkeen of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het ook 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het ook toegang tot 'n balkon met 'n eetarea en ingeboude braaigeriewe. Gaste kan die gemeenskaplike braai-area, swembad en kinderspeelarea benut.
Slaapplek
’n Bespreking by Greenway Woods Chalet 41 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- Vintage-rylaan, Langs die R40, Hazyview-pad, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Greenway Woods Chalet 41 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in White River Country Estate Witrivier Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vintage-rylaan, Langs die R40, Hazyview-pad, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom