Greenways Beach House and Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Greenways Beach House is 'n groot, moderne vierslaapkamerhuis in Kommetjie. Daar is wonderskone see- en berg-uitsigte van elke slaapkamer af. Die biljartkamer is toegerus met 'n volgrootte-biljarttafel. Die oopplan-leefarea bied gerieflike toegang tot die swembadstoep en 'n verhewe sonbaaidek met 'n gazebo. Die groot gasbraaier en moderne kombuis met nuwe toebehore maak dit 'n absolute plesier om te onthaal.

Die slaapkamers is ruim en het luisterryke see-uitsigte. Al die badkamers het dubbelstorte met glasmure, wasbakke wat teen die muur gemonteer is en toilette. Die strand is ideaal vir branderplankry en swem. Daar is 3 restaurante stapafstand van die strandhuis af. Dit is 'n fantastiese plek vir gesinsvakansies.

Greenways Cottage is op dieselfde eiendom as Greenways Beach House en het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis met dubbeldeure wat na 'n houtdek met 'n gasbraaier lei. Al wat tussen jou en die strand staan is 2 minute se stap, en die restaurante is ook stapafstand van die eenheid af.

Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar. Geniet alles wat Kommetjie jou bied en gaan tuis in luuksheid met 'n afgesonderde plonspoel tot jou beskikking!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Greenways Beach House And Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za