GreenwayWoods Unit 11
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pine Lake-rylaan, Greenway Woods 11, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
GreenwayWoods Unit 11 is 'n selfsorg-eenheid vir 6 gaste op 'n gholflandgoed in Witrivier.
Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers wat met dubbel- en enkelbeddens en daar is ook TV's met DStv. Die kamers maak gebruik van badkamers met storte en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank toegerus. Die sitkamer het 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n groot stoep met braaigeriewe en ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Witrivier bied verskeie restaurante en gaste kan die White River History & Motor Museum besoek, gaan wynproe of die Krugerwildtuin besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Pine Lake-rylaan, Greenway Woods 11, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink GreenwayWoods Unit 11 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in White River Country Estate Witrivier Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pine Lake-rylaan, Greenway Woods 11, Witrivier, 1240, Mpumalanga