4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Leighton Hullett Drive, Port St Francis Village One Unit 24, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Greenwich Villa is 'n selfsorgwoonstel vir 2 volwassenes en 1, of 'n maksimum van 2, klein kinders onder die ouderdom van 10 in Port St. Francisbaai.
Geleë in 'n sekuriteitskompleks, bestaan die oopplan-woonstel op die grondvloer uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en 'n dagbed met 'n tweede uittrekbed is beskikbaar vir 2 kinders in die sitkamer. Die woonstel het 'n privaat badkamer met 'n bad. Vir gerief word beddegoed voorsien, en gaste moet asseblief hul eie handdoeke bring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met DStv en Netflix.
Die leefarea maak oop na 'n oordekte stoep met 'n ingeboude braai-area.
Greenwich Villa is naby die swembad geleë, en die kompleks het direkte toegang tot die privaat strand en getypoel vir swem en snorkel. Die kompleks het ook 24-uur-sekuriteit met toegangsbeheer.
St Francisbaai bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos bootvaart, swem, branderplankry, dolfyne en walvisse dophou, gholf speel by die St Francisbaai Gholfklub, of een van die staproetes in die omgewing verken. Gaste kan ook die Kaap St Francis-vuurtoring en die Irma Booysen Flora-reservaat besoek om die plaaslike fynbos te besigtig.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Leighton Hullett Drive, Port St Francis Village One Unit 24, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Greenwich Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Leighton Hullett Drive, Port St Francis Village One Unit 24, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang