Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grey-door Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andover-weg 12, Perridgevale, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Grey-door Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis met 'n privaat ingang op die bestuurder se perseel in Perridgevale.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n enkelslaapbank en 'n enkelbed in die leefarea. Alle linne word voorsien. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 'n enkelslaapbank, enkelbed, 'n TV met stroomdienste en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n kombuishoekie, yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is braaigeriewe buite en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die verblyf is net 600 m vanaf die plaaslike winkelsentrum. Die kothuis bied maklike toegang tot gewilde besienswaardighede soos die Port Elizabeth Gholfklub, Nelson Mandela-baai Stadion en die Newton Park Swembad. Dit is ide ideale vakansiehuis vir 'n gesin of groep vriende.

Slaapplek

’n Bespreking by Grey-door Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Grey-door Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Barry Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 6

Ligging

  • Andover-weg 12, Perridgevale, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Grey-door Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andover-weg 12, Perridgevale, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a2ac07945167eb48225297773b4fb85c969923b99bf5d2acfffc7a9910c28018c2e3beb94c21de1d914b493584b2f1bdd03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 12 Andover Road Perridgevale 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9448653 25.5809958
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem