Grey Heron @ Wilderness Metanoia
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Silver River Street, Wilderness Heights, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Grey Heron @ Wilderness Metanoia bied gerieflike selfsorgverblyf in Wilderness Heights, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Die stoep het 'n ingeboude braai en daar is 'n gemeenskaplike swembad en Lapa.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gerrit Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 40
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Silver River Street, Wilderness Heights, 6560, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Silver River Street, Wilderness Heights, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang