Greyton Akkommodasie by GreyCot | LekkeSlaap
+32
+32

GreyCot

Selfsorg
  • Vanaf R1 800 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Hoofweg 100, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

GreyCot is 'n lieflike en privaat selfsorgkothuis in 'n rustige deel van Greyton, naby die natuurreservaat en skep 'n vakansiegevoel. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin. Geniet 'n braai, lees, stap of speel speletjies, en sit in die winter saam om die vuur.

Die volledig toegeruste kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Hierdie kamer het direkte toegang tot die agterste stoep via houtdeure. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Die derde badkamer het 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir die voorbereiding van maaltye, insluitend 'n oond, kookplaat, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die gesellige sitkamer het 'n TV met DStv en 'n houtkaggel. Die agterste stoep is breed en ideaal vir middagetes en lees. Parkeerplek vir 4 voertuie word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by GreyCot sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofweg 100, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Hoofweg 100, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8a4f02fafdcd44c0d4f2033cf2e002eee538d61b51685edff351dba0d508a636c4bfc7fa24c0f848d14f6167bfedcca1e19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 6 persone) 100 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.042827156194 19.616437036246
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za