Griet se Plek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Duon B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Sal weer daar bly, rustig en sentraal. Baie lekker gebly, Tess het 2de myl geloop. Drie dae walvisse vanaf balkon sien baljaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tess
Griet se Plek
Goeie middag Duon, so baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van 'n resensie te voorsien. Julle resensie word opreg waardeer en dit was 'n plesier om julle hier van diens te wees. Ons wens julle 'n Geseende Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar toe. Mooi dag Tess en Deon

Albert H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die lekkerste bly by die "huis weg van die huis". Ons het baie lekker gebly. Dit was een van ons lekkerste blyplekke aan die Suidkus ooit. Van ons gestop het tot ons vertrek het, was dit 10/10. Die gasvryheid van Tess was net uitstekend. Die manier hoe hulle ons welkom laat voel het, was oorweldigend. Pragtig, skoon en perfekte verblyf kon ons nerens anders kry nie. Die mooi see-uitsig, net als was die perfekte blyplek en wegbreek "huis weg van die huis".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tess
Griet se Plek
Goeie middag Albert, Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van die welkome resensie te voorsien. Ons is so dankbaar as gaste ons verblyf hier by Griet se Plek geniet, en dit is 'n voorreg om van diens te wees. Ons wens julle 'n geseende jaar verder en sien uit om julle weer hier te verwelkom. Mooi dag Tess en Deon.

Marna N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Onvergeetlik. Ons het baie lekker gebly! Die eienaars is baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tess
Griet se Plek
Goeie naand Marna, Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van 'n resensie te voorsien. Ons waardeer die terugvoer en streef daarna om ons gaste van diens te wees. Ons wens julle 'n aangename jaar toe. Mooi aand Tess en Deon

Leandie R
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Dit was 'n rustige, gemaklike en heerlike tyd! Ons is van die begin af totaal en al tuis laat voel, selfs nog voor ons aankoms. Hulle gaan uit hul pad uit om seker te maak dat alles in orde is, met en gedurende die tydjie daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tess
Griet se Plek
Goeie middag Leandie, Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van 'n resensie te voorsien. Dit is so lekker as gaste hul verblyf hier by Griet se Plek geniet en ons streef daarna om saam met ons werkers ons gaste van diens te wees. Hoop 'n mooi jaar vorentoe en sien uit om julle weer eendag hier te verwelkom. Mooi dag, Tess en Deon

Tg B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Our stay was very enjoyable. . I will definitely recommend Griet se Plek. It’s located in the perfect area with stunning views and plenty to do nearby. The house is very well equipped, spotless, and comfortable. The hosts were incredibly friendly and always willing to help. We truly enjoyed our stay and can’t wait to return. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tess
Griet se Plek
Good morning TG, Thank you for taking the time to review our guest house. Together with our staff, we strive to give our guests the best service. It was a pleasure to have you as guests and hope to see you again. Wishing you all the best for the rest of the year. Kind regards, Tess

Me M
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Excellent. We travelled for a church conference and our stay was amazing. The ocean view was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tess
Griet se Plek
Good afternoon Ms Msomi, Thank you for taking the time to give us a review on our guest house. We are grateful that you enjoyed your stay as we aim to please. Kind regards, Tess

Marion B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Definitely doing it again. It was our second time staying here and we are definitely going to book again. You are welcomed with open arms and warm hearts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tess
Griet se Plek
Good morning Marion, Thank you so much for taking the time to give us input on your stay here at Griet se Plek. We are so blessed and looking forward to welcoming you here again. Kind regards, Tess

Aletha S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie netjiese woonstel. Vriendelik ontvang deur tannie en oom. Beslis lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekend. Uitstekende diens en gasvryheid, en die woon eenheid is baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tess
Griet se Plek
Goeie middag, Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van 'n resensie te voorsien. Dit was 'n plesier om julle van diens te wees en ons waardeer julle terugvoer. Mooi aand, Tess en Deon

Johann T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Ons het met ons Boston kinders gereis en die toe tuintjie was gerieflik. Baie netjies en goed toegerus. Alles werk! Tess was baie vriendelik, behulpsaam en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tess
Griet se Plek
Goeie middag Johann, Baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om ons van 'n resensie te voorsien. Ons waardeer julle terugvoer en ons streef daarna om ons gaste van diens te wees. Ons wens julle 'n aangename jaar vorentoe. Mooi bly Tess en Deon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tess Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 6 Hillcrest Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiYmMzOTJhLTg3MTMtNGFhZC1iMDJhLTAzZjdjZGUwZjViYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 5) 130 5 1 5 6 Hillcrest Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.826794521597 30.399475317196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang