Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Griet se Plek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Sakkie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Lekker gebly. Gasvry ontvang. Lieflike plekkie, goed geleë, vriendelike, gasvrye mense. Baie professioneel en baie netjies. Kan dit eersteklas aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tess
Griet se Plek
Goeie more Sakkie, Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ons van 'n resensie te voorsien. Ons is baie bly dat julle die verblyf hier geniet het en is dit 'n voorreg om ons gaste van goeie diens te wees. Ons wens julle 'n geseende jaar toe. Vriendelike groete Tess en Deon Griet se Plek

Adri M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantasties. Tess en haar man het ons baie vriendelik gegroet en welkom laat voel. Die plek het die mooiste uitsig en is netjies en skoon. En lekker stil en rustig. Daar is alles wat ons nodig gehad het en dit was 'n heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tess
Griet se Plek
Goeie more Adri, So baie dankie dat jy tyd geneem het om ons van 'n resensie te voorsien. Ons is so dankbaar dat julle die verblyf hier geniet het en dit was so aangenaam om julle te ontmoet. Julle as gaste maak dit regtig lekker om in die bedryf te wees en is dit ons strewe om ons gaste van goeie diens te voorsien. 'n Mooi jaar verder Tess en Deon Griet se Plek

Helanie V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantasmagories. Tess en Deon is dierbare mense. Het ons baie welkom laat voel met ons aankoms. Lekkerste beskuit saam koffie, tee, suiker en melk in die kombuis en sjokolade met 'n verwelkomingskaartjie. Tess het die beurtkrag skedule elke dag deurgestuur en gereeld kom inloer om te hoor of ons iets nodig het. Lieflike ruim woonstel met alles wat nodig is en meer. Home away from home. Deon het selfs 'n strandstoel vir ons geleend vir die week. Beste vakansie woonstel waar ons nog gebly het. Sal die plek definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tess
Griet se Plek
Goeie more Helanie, Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van 'n resensie te voorsien. Ons is so dankbaar vir julle terugvoer en waardeer dit baie. Ons streef daarna om goeie diens te lewer en is so bly ons kon bydra. Ons wens julle 'n wonderlike jaar toe en hoop sien weer op 'n dag. Mooi dag Tess en Deon Griet se Plek

Marion B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Highly recommended with top notch service at all times. Will definitely be. When we got there, the hosts were waiting for us to welcome us. They didn't hesitate to take us up and make us feel at home. It is beautiful and clean, and I would recommend them every time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tess
Griet se Plek
Good afternoon Marion, Thank you so much for taking the time to share your experience here at Griet se Plek. We are so fortunate and it is always a pleasure to welcome our guests upon arrival. We strive to give our best and it would not be possible without our dedicated personnel. Hope to see you again and wish you all the best for the year. Kind regards, Tess and Deon Griet se Plek

Bettie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Heerlik. Rustig. Veilig. Ontspanne. Dit was die lekkerste blyplek waar ek in jare was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tess
Griet se Plek
Goeie middag Bettie, Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van 'n resensie te voorsien. Ons waardeer julle terugvoer en is dankbaar dat julle die verblyf hier geniet het. Ons is 'n span wat streef om ons gaste van goeie diens te wees. Ons wens julle 'n geseënde Nuwe Jaar toe en hoop ons sien julle weer op 'n dag. Vriendelike groete, Tess en Deon Griet se Plek

Eduan M
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Vrek lekke! Die eienaares en haar man is verskriklik vriendelik en alles was net gemaklik. Sal vir enige iemand aanbeveel wat net 'n lekker rustige tyd wil hê by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tess
Griet se Plek
Goeie middag Eduan, Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van 'n resensie te voorsien. Ons waardeer julle terugvoer en dit is 'n voorreg om ons gaste van goeie diens te wees. Ons personeel dra ook by tot ons diens en ook ons waardering daarvoor. 'n Mooi dag en ons sien uit om julle weer op 'n dag hier te verwelkom. Vriendelike groete Tess en Deon Griet se Plek

Elsie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Dit was vet pret en die beste diens. Skoon, vriendelik, bekostigbaar, reg vir die sak en gees. Met aankoms was ons met ope arms verwelkom asof ons familie was. Ons het nou familie geword. Sal beslis weer gaan en aan iedereen verkondig waar hul volgende vakansie kan wees. Beste prys, beste diens, die beste vakansie ooit. Baie dankie, vir 'n onvergeetlike vakansie. God seen julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tess
Griet se Plek
Goeie middag Elsie, So baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van n resensie te voorsien. Ons is so dankbaar dat julle die verblyf hier geniet het en dit is ons strewe om ons gaste hier van diens te wees. Ons het julle geselsies so geniet en wens julle alles wat mooi is toe. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom en wens julle n wonderlike Kersfees en Nuwe Jaar toe. Vriendelike Groete Tess en Deon Griet se Plek

Susan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Uitstekend. Tannie en oom is dierbare mense en het diep in ons hart gekruip. Hulle sien ons volgende jaar weer. Die plekkie is nog mooier as op die fotos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tess
Griet se Plek
Goeie middag Susan, Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons hier by Griet se Plek van n resensie te voorsien. Ons is so dankbaar dat julle die verblyf hier geniet het . Ons streef daarna om ons gaste van die te wees en saam met ons personeel is dit n voorreg. Ons het julle geselsies net so geniet en sien uit om julle weer hier te verwelkom. n Baie Geseende Kersfees en n Voorspoedige Nuwe jaar Vriendelike groete Tess en Deon Griet se Plek

Hester B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Uitstekende diens, pragtige see-uitsig, baie netjies en skoon. Griet se plek word hoogs aanbeveel met baie vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tess
Griet se Plek
Goeie middag Hettie, Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van n resensie te voorsien. Ons waardeur julle terugvoer en streef daarna om ons gaste van diens te wees. Dit was so lekker om julle te ontmoet en ons wens julle n mooi jaar verder. Vriendelike groete Tess en Deon Griet se Plek

Werner B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Fantastiese wegbreek wat met 'n warm welkom begroet is. Tess en Deon het ons dadelik tuis laat voel. Ons is vriendelik ontvang. Die blyplek was skoon, goed toegerus (het ook die nodige vir beurtkragtye) en het 'n baie mooi see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tess
Griet se Plek
Goeie more Werner, Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons van n resensie te voorsien. Dit is n voorreg om ons gaste van n goeie gehalte diens te voorsien en ons is dankbaar dat julle jul verblyf hier geniet het. Mag dit n besonderse jaar verder wees en sien uit om julle weer hier te verwelkom. Mooi dag Tess en Deon Griet se Plek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tess Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hillcrest-laan 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiYmMzOTJhLTg3MTMtNGFhZC1iMDJhLTAzZjdjZGUwZjViYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 5) 113 5 1 5 6 Hillcrest Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.826794521597 30.399475317196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang