Griffons Bush Camp
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Robert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Linda V - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik oorgebly en die stilte en boskamp laat 'n mens wonderlik ontspan.
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Griffons is die plek vir stil word en afsondering in die natuur.
Lees meerHeather B - Jan 2022
Algehele gradering
An excellent spot to relax and unwind.
Griffons Bush Camp se terugvoer
Hi Heather,
Thank you for your review, we are so glad you were able the disconnect and really relax in the bush, we look forward to hopefully hosting you again in the future.
Warm regards,
Benjamin
Samantha R - Des 2021
Algehele gradering
Remote and silent except for sounds of the bush. Very rustic.
Peter L - Mrt 2021
Algehele gradering
Great, peaceful, stunning views and great birding and a good selection of trees to identify.
Fred D - Nov 2020
Algehele gradering
Nice and peaceful. The host does a good job to make you feel welcome.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Klaus K - Okt 2018
Algehele gradering
Mooi omgewing en rustig.
Lees meerGriffons Bush Camp se terugvoer
Danke vir jou resensie, Klaus.
Ons is bly day jy jou tyd geniet het, asook die natuurskoon van Griffons. Ja, Alois is 'n wonder, hy is eintlik ons 'front man'. Agter hom is drie ander werkers, wat wasgoed, transport, voorraad en meer beplan, en ons dank hulle ook.Die sleg nasional pad, is buite ons beheer, maar mense in Polo's ens. het aangekom, net stadig. Ons is bly ons kon nog 'n chalet vir Cheryl reël.
Sien uit om julle weer op 'n stadium te sien.
Groete van Griffons
Lotta S - Sep 2018
Algehele gradering
Charming bush camp in the wild.
Lees meerAnnemarie K - Sep 2018
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Frans D - Jun 2018
Algehele gradering
Min privaatheid, huise is opmekaar.
Griffons Bush Camp se terugvoer
Good day Frans,
Our sincere apologies for your inconvenience.
The main cause, and our mistake, is that you were allocated the wrong chalet, chalet number
Three, which faces the construction of our new family unit, this will be concealed by new shrubs and trees shortly.
As per your booking, your were allocated chalet number four, which is secluded and private, as are the other chalets, except number three at this time.
Once again, our apologies for this, as Griffons is actually sought out for its peace and quiet and privacy, as you'll see on other reviews below.
Pieta V - Mrt 2018
Algehele gradering
Vreugdevol en ontspannend.
Griffons Bush Camp se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering Pieta, ons is bly dat jou verblyf was rustig.
Groete, Rob - Griffons Bush Camp.
Gertruida T - Jan 2018
Algehele gradering
Hemels, rustig en ontspannend.
Tjaard B - Okt 2017
Algehele gradering
Die beskrywing van die Griffon's boskamp op webtuistes is misleidend vir die eerste keer en amateur bosbesoeker.
Lees meerGriffons Bush Camp se terugvoer
Beste Tjaard,
Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Die berg pas pad is 'n nasionale pad en ongelukkig word dit nie goed versorg deur die munisipaliteit nie.
Ons verstaan nie wat u bedoel met "daar is geen basiese dienste beskikbaar soos geadverteer nie" - alles wat ons adverteer word aangebied.
Ons het 'n groot bosbrand gehad onlangs, op 15 September 2017, maar die wild is besig om terug te keer na die nuwe groen gras wat nou op kom. Die berg beperk sommige van die Groot 5 om na ons kant van die park te beweeg.
Groete,
Thelma - Griffons Bush Camp
Cecile P - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Griffons Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Mev Prinsloo.
Ons waardeer dat u terugvoer. Ons sal beslis aandag gee aan die bogenoemde dinge.
Groete,
Griffons Bush Camp
Salome B - Aug 2017
Algehele gradering
Wonderlik
Griffons Bush Camp se terugvoer
Dankie vir jou waarderde 'review'
Ons hoop ons sal julle weer sien !
Vriendelike groete,
Rob en Thelma
Michal F - Jul 2017
Algehele gradering
Fantastiese, rustige natuur-naweek!
Griffons Bush Camp se terugvoer
Dankie Michel - ons sien uit om julle weer te sien !
Rob en Thelma
Nevel N - Feb 2017
Algehele gradering
Lovely stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlike verblyf.
Maak net seker jou voertuig het voldoende grondvryhoogte.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hilde L - Des 2016
Algehele gradering
Pragtige ligging, heerlike buitelug stort en voortreflike diens deur Alois.
Lees meerNeels N - Sep 2016
Algehele gradering
As jy 'n plek soek om weg te kom van die stadsgewoel en om met jou siel te gesels, is dit die plek.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 2 Groothek, Bakkers-pas, Alma-weg, Thabazimbi-distrik, 0387, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom