LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+32
Selfsorg in Groenkloof

Grobler's Haven Self-Catering Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Chris L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Amazing, spacious and very clean. Very nice, very clean and a great location. The room was huge and spacious. Would book again for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirkie F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie aangenaam. Ons het baie lekker gebly, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Die stilte met die naguiltjie se geroep was vir my opvallend, rustig, en veilig. My man moes gaan vir 'n operasie by Groenkloof Life, dit is naby geleë, basies net oor die pad. Die ontvangs was baie vriendelik, behulpsaam en die plek baie skoon en gerieflik, net jammer ons kuier was so kort. Die tuin is pragtig en die rustigheid was oorweldigend vir 'n stad omdat ons van 'n plaas af kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pendie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Een aand verblyf met gade. Die woonstel is ruim, netjies en goed toegerus, en die diens is baie vriendelik. Die slaapplek is egter 'n vlak op met steil trappies bo-op die houtvloer wat kraak as jy daarop stap. Dalk nie geskik vir mense wat minder mobiel is nie. Dis ook 'n entjie se stap met trappe van die parkering tot by die woonstel. Ons het egter ons verblyf daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag
4.0
Mei 2026

Nice. Verblyf was volgens verwagting en soos geadverteer, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anel V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Gemaklik, netjiese eenheid in veilige area naby hospitaal. Gemaklike, netjiese selfsorgeenheid 3 min van Life Groenkloof hospitaal af. Stil en in baie veilige area. Was baie behulpsaam en vriendelik. Sal eenheid beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

The stay relieved us of some of the stress during the wife's operation. Thanks, Mac, for your friendly welcome and checking up on our needs. To Yolandi for sorting out a problem at 04:30 in the morning during a power outage, and to Johan for taking time out from his day job to say goodbye.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

June B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goed gerus en beveel hulle beslis aan. Heerlik gebly, baie gawe gasvrou en werkers wat uit hul pad gegaan het om my verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand Hendrik B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sentraal en gerieflik. Gemaklike verblyf en vriendelike gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niekie B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Baie mooi woonstel, netjies. Baie mooi eenheid, goed geleë. Trap na boonste vlak voel onveilig, TV werk nie onder nie, bo skakel net aan, geen vermaak nie of DStv.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolandi
Grobler's Haven Self-Catering Cottage
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly om te hoor dat jy die eenheid mooi en goed geleë gevind het. Ons wil graag die volgende punte aanspreek en verduidelik: Trappe: Ons neem jou kommentaar oor die trappe baie ernstig op. Die struktuur word gereeld nagegaan en voldoen aan alle veiligheidstandaarde. Vermaak: Soos ek vir jou oor die foon verduidelik het, ons bied nie DStv aan nie, maar ons het wel Netflix en Showmax wat ingesluit is vir gratis gebruik. TV's: Albei slim-TV's is ten volle funksioneel en ons het 'n maklike gids beskikbaar om aan te meld by die stroomdienste. Ek was selfs bereid om vir jou te kom wys hoe om met die TV's te werk, maar jy het dit ongelukkig van die hand gewys. Ons is jammer dat die vermaakopsies nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Ons waardeer die terugvoer, want dit help ons om ons gaste se ervaring voortdurend te verbeter.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 400
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 3 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag, vir 3 mense
Bespreek

91 Frans Oerder Street, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA467f234a02e333acd3f43545b92f50798cba81552f1abfb00e07e6448c979251adfcb21efa527a7c5de51e563ab8fb17e2e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 3 mense 14 5 1 5 91 Frans Oerder Street Groenkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.775785676682 28.221158915344