Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groenewalds Haven

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Groenewalds Haven
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sharon M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Enkelreisiger

It was great.

Very comfortable and conveniently situated to where I needed to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmanuel R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuel R
Besigheidsreis

Excellent place to stay.

Very nice place. Clean and host very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan J
Enkelreisiger

Netjies, vriendelik, waarde vir geld.

Die gasvryheid en vriendelikheid van die gasheer was uitstekend. Die verblyf is ongelooflik netjies en goed ingerig. Sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Groenewalds Haven se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, Christiaan. Ek waardeer dit opreg!

Groenewalds Haven
Zonia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonia V
Gesin met tieners

Awesome!

Vriendelik en gemaklik. Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Groenewalds Haven se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, waardeer!

Groenewalds Haven
Tamara V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamara V
Saam met vriende

Dit was 'n baie aangename verblyf bestemming met 'n rustige atmosfeer. Die diens was vriendelik en ons het welkom gevoel.

Sal beslis aanbeveel vir enige mense wat 'n veilige en netjiese plekkie soek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K

Skoon en netjies.

Vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desire G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire G
Gesin met tieners

Netjies, skoon en baie veilig.

Geleë naby die nuwe mall. Mense baie behulpsaam en vriendelik, baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Groenewalds Haven se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering, waardeer opreg.
Groete. Carina

Groenewalds Haven
Erika B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B

Gerieflike oornagverblyf, sentraal geleë.

Die kamer is gerieflik vir 3 mense toegerus, skoon en baie netjies, maar is vir seker slegs vir oorslaap en nie voldoende vir selfsorg/lang verblyf nie. Hoewel die eenheid oor die nodige mikrogolf, ketel, stofie en eet- en kookgerei beskik, is dit baie moeilik om kos voor te berei in die kamer aangesien daar slegs 1 klein badkamerwasbakkie is om te gebruik in die hoek van die kamer. Die badkamer, spesifiek die stort is ook bietjie ongemaklik om in en uit te kom, maar dit is baie skoon en netjies, wat opmaak daarvoor. Ek sal beslis weer hierdie as oornagverblyf gebruik omdat 'n mens so naby aan alles is dat jy nie self hoef kos te maak nie, jy kan gaan uiteet of selfs wegneemetes bestel. Carina is 'n baie aangename gasvrou wat 'n mens dadelik tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Groenewalds Haven se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde en waardevolle idees, dit word opreg waardeer.

Dis vir my lekker om jou te kan inlig dat ons in die beplanningsfase is om die kamer te "revamp" binne die volgende maand en gaan die badkamer oor doen en beslis 'n beter wasbak insit.

Groete

Carina

Groenewalds Haven
Yolanda G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda G

Aangenaam en gemaklik.

Heerlik gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Groenewalds Haven se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, waardeer opreg.

Groenewalds Haven
Ina M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M
Enkelreisiger

Skoon en veilige blyplek.

Dit was lekker om daar te bly. Sal weer daar bly as ek in daardie omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Groenewalds Haven se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit baie.

Groenewalds Haven
Diana D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana D

Rustige nag se slaap.

Baie vriendelik ontvang. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gernine J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gernine J
Gesin met klein kinders

Lieflike rustige plekkie.

Wat 'n goeie ervaring! Baie rustig! Vriendelik ontvang! Lekker gebraai! Eienaar was vreeslik tegemoedkomend! Netjiese plekkie. Goeie waarde vir geld. Net wat ons nodig gehad het. Veilige parkering!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Groenewalds Haven se terugvoer

Gernine, baie dankie vir jou goeie resensie, dit word opreg waardeer. Ek is bly om te hoor julle het dit geniet en dit was heerlik om julle te huisves. Hoop julle in die toekoms weer te sien.

Groenewalds Haven
Nicolene C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene C
Besigheidsreis

Baie netjies en veilig.

Perfek vir 'n sakereis. Ek het baie gemaklik en tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricardo F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ricardo F
Besigheidsreis

Netjies en veilig.

Die gasheer was baie vriendelik en die kamer was baie netjies. Die stortvloer kort aandag omdat dit vuil lyk, maar kort seker maar net oordoen. Die stortkop kan dalk vervang word met 'n nuwer waterbesparingskop, maar anders was dit baie lekker en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Groenewalds Haven se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie resensie, ek waardeer dit opreg. Baie dankie ook vir die voorstelle, ek sal beslis aandag gee daaraan, waardeer. Groete. Carina

Groenewalds Haven
Adele D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D
Enkelreisiger

Netjies, goed ingerig en veilig!

Die eienares was ongelooflik vriendelik, die eenheid was baie netjies en het alles wat benodig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Groenewalds Haven se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie Adele, waardeer opreg.

Groete
Carina

Groenewalds Haven
Vanaf
R500
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R500
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eugene Marais-straat 11, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c33a249baa1596db2dcc1b275e966cab88bbd45a4c9e268f0a985761b54364bf24d9ab9b1802bfe3e5fc71de6d14afbf9e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 1 mens 15 5 1 5 11 Eugene Marais Street Nelspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4780846 30.9510831
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem