Groeneweide Guest Suite

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Groeneweide Guest Suite bied gemaklike oornagverblyf op die eienaars se perseel en is in 'n Kaapstadse voorstad, Vredelust. Die huis is naby die middestad, wynlandgoedere en winkelsentrums.

Die eenheid het 3 slaapkamers en bied verblyf aan 5 gaste. Die eenheid is ideaal vir paartjies, klein gesinne, enkel reisigers of sakereisigers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het slegs 'n enkelbed. Die gaste vleuel het 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die eenheid het koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, TV en toegang tot 'n privaat braai en veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining.

Besienswaardighede in die area sluit Tygervallei en Glengary winkelsentrums, Durbanville wynlandgoed, Kaapstad strande, Welgemoed gholflandgoed, Grand West casino en die Barnyard teater in. Dit is ook baie goed geleë vir besoekers aan Karl Bremer Hospitaal.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Groeneweide Guest Suite gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za