Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groenrivier Annex

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R311, De Gift Boerdery, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Groenrivier Annex bied lieflike oornag-gastekamers op 'n groot plaas met golwende grasperke en skaduryke bome. Die rustige en lowerryke plaas is net buite Riebeek-Wes en is ideaal vir 'n groot groep vriende of 'n familie.

Verblyf is beskikbaar in 3 Anneks-eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Elke eenheid het 'n oopplan-ontwerp en of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die eenhede het elkeen 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Buite is daar 'n groot skadustoep waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Die stoep het ook draagbare braaigeriewe met 'n uitsig oor die groen tuine. Riebeek-Wes het 'n eklektiese verskeidenheid winkels, galerye, restaurante en koffiewinkels. Daar is genoeg aktiwiteite in hierdie plaasdorpie om elke lid van die gesin besig te hou.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • R311, De Gift Boerdery, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Swartland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R311, De Gift Boerdery, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cdfa01c8ae2b797619a18bcbb6db6408674d266ec9fcd46255b045bc91b434d5d469ee53ec1170a1792bd56541ed07e12bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) R311 De Gift Boerdery 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.338418425046 18.852847700803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem