+27
Selfsorg in Porterville

Groenvlei Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jun 2026 tot 19 Jun 2026.
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Daar is 2 groot damme op die plaas waar gaste op eie risiko kan swem en visvang.
Moet asb. nie rommel strooi nie.
Vir gaste se veiligheid moet hulle asb. nie met die plaas-aktiwiteite inmeng nie. Maar geniet gerus 'n rustige stappie of draf deur die nuwe wingerde.
Ongelukkig is die perseel nie ten volle omhein nie en daarom word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 800
10 % AF
R1 800 R1 620
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 800
10 % AF
R1 800 R1 620
per nag, vir 5 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 800
10 % AF
R1 800 R1 620
per nag, vir 5 mense
Bespreek

Off the R44, Groenvlei Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkk6mI1CVIC5tdhTZeONjpT7gDyJyj7YQHRA4J71lhY7iv7OBt4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag, vir 5 mense 39 5 1 5 Off the R44 Groenvlei Farm 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.982231 18.972098
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang