Groot-Brakrivier Akkommodasie by Groot Brakrivier | LekkeSlaap
+5

Groot Brakrivier

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Standerstraat 16, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Groot Brakrivier bied selfsorgverblyf in Groot-Brakrivier naby Mosselbaai. Trekpleisters in die area sluit Botlierskop Privaat Wildreservaat, Groot-Brak se strande en Tuinroete-wynlandgoedere in.

Verblyf bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, leefarea en 'n dubbelmotorhuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel en beskik oor 'n bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond. Ander geriewe sluit 'n wasmasjien, skottelgoedwasser TV, DStv en binnebraai-area in. Daar is ook parkeerplek vir 2 voertuie in die motorhuis.

Doendinge in die area sluit voetslaan, swem, wynproe, visvang, haaihokduik en bootritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 1 resensie vir Groot Brakrivier
Netheid
2.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Standerstraat 16, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Standerstraat 16, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxNDI0ZDZlLTQyYmQtNGRlZi04NWNhLTc2ZjZiNzhiNDViYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 7) 1 5 1 3 16 Stander Street Great Brak River 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.053431122527 22.214580557008
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za