8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Waterblom Drive, Groote Fontein, Farm 486, Portion 59, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Grootfontein Plaas is 'n ruim selfsorghuis in Stilbaai, 'n rustige kusdorpie wat bekend is vir sy rivier en pragtige strande. Hierdie huis is langs die rivieroewer en bied asemrowende uitsigte.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gaste deel 2 aparte badkamers, elk met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies, en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Gratis WiFi word ook voorsien.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV teen die muur. Buite kan gaste op die stoep ontspan, met 'n ingeboude braai en uitsig oor die tuin en rivier. Parkeerplek agter hekke is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Waterblom Drive, Groote Fontein, Farm 486, Portion 59, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Grootfontein Plaas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Waterblom Drive, Groote Fontein, Farm 486, Portion 59, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang