+49
Selfsorg in Stilbaai

Grootfontein Plaas

8 gaste

4 slaapkamers

5 beddens

4 badkamers

20% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Waterblom Drive, Groote Fontein, Farm 486, Portion 59, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Grootfontein Plaas is 'n ruim selfsorghuis in Stilbaai, 'n stil kusdorpie bekend vir sy rivier en pragtige strande. Hierdie huis is op die rivieroewer geleë en bied asemrowende uitsigte.

Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en het 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gaste deel 2 bykomende badkamers, elk met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, breekware, eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n toonbank met stoele en 'n eetkamertafel met sitplek vir 8. Gratis WiFi, Netflix en DStv word voorsien. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV teen die muur. Buite kan gaste op die patio met 'n ingeboude braai ontspan en die uitsigte oor die tuin en rivier geniet. Veilige parkering agter hekke is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Waterblom Drive, Groote Fontein, Farm 486, Portion 59, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grootfontein Plaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 250
20 % AF
R 3 250 R 2 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 250
20 % AF
R 3 250 R 2 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 250
20 % AF
R 3 250 R 2 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Waterblom Drive, Groote Fontein, Farm 486, Portion 59, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70d44d694a3be5ac942c8806e5a91bf4a431353cfcd104d954825677068cc6d215dc32b45a39a4c02fecf5d20034bd5806cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 250 nouVanaf R2 600 per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 Waterblom Drive Groote Fontein, Farm 486, Portion 59 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.332030289723 21.389271050822
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang