5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Strand Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Grumpygoose Seaview Apartment is in Gansbaai geleë, naby die middestad en restaurante, en bied gemaklike selfsorgverblyf geskik vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel is op die tweede verdieping van die gastehuis geleë en het 'n privaat ingang. Dit bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, sowel as 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed en 'n enkelbed bevat. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit gemaklike sitplek en 'n slim-TV in.
Die woonstel maak oop na 'n patio met buitesitplek en uitsigte oor die hawe en see. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar vir voertuie, karavane en sleepwaens.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elret Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 6 Strand Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Grumpygoose Seaview Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Strand Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang