Grundhoud
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wagenboomstraat 14, Onrusrivier, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Grundhoud is in Onrusrivier in Hermanus en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ysmasjien, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Daar is ook 'n TV en vesel-internet.
Daar is lieflike binnebraaigeriewe. Die omheinde erf het 'n grasperk en 'n groot boom wat baie skaduwee op 'n sonskyndag voorsien.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Wagenboomstraat 14, Onrusrivier, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Grundhoud het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wagenboomstraat 14, Onrusrivier, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom