Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gucci Manor Boutique

Hotel
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mohlala-laan 157, Dalmada, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gucci Manor Boutique is 'n elegante woonstel wat gehalteverblyf in Polokwane bied. Hierdie hotel het 'n pragtige uitsig oor die omliggende area en spog met 'n netjiese tuin met 'n verskeidenheid blomme wat regdeur die jaar blom.

Die hotel het 6 kamers, insluitend 'n presidensiële suite en 'n wittebrood-suite, elkeen met gemaklike beddens. Die slaapkamers het lugversorging, 'n sitarea, 'n yskassie, gratis WiFi en 'n TV met DStv en Netflix. Party kamers lei na 'n balkon, maar die meeste kamers lei na 'n privaat stoep. Die wittebrood-suite het 'n spabad en 'n buitestort op die balkon.

Gaste kan 'n verskeidenheid aktiwiteite op die perseel geniet, insluitend 'n kroeg waar hulle verfrissende drankies kan geniet en 'n swembad waarin gaste kan afkoel. Die hotel het braaigeriewe en 'n boma vir gaste wat buite wil kosmaak. Daar is ook talle kitskosrestaurante in die area en die hotel se restaurant bedien ook heerlike ontbyte en happies.

Gaste kan die plaaslike area verken en daar is vele aktiwiteite om van te kies, hetsy gaste wil ontspan of avontuurlustig wil wees.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Mohlala-laan 157, Dalmada, Polokwane, 0699, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mohlala-laan 157, Dalmada, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a0c8d94e7f705fb96c59a567cfa2823bf2b72b0d514e1896fc73d9c3477bb1b5c8d21836644be3d2c80d354a7170e5d7747?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 157 Mohlala Avenue Dalmada 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.88170940878 29.532474684206
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem