3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Wapadrand Guest Suite is 'n ligte en bekoorlike oopplan-eenheid in die veilige Wapadrand sekuriteitskompleks in Pretoria, Gauteng.
Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Daar is 'n TV met Netflix in die kamer, asook WiFi. Handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met die basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n ketel, yskas, mikrogolfoond, tee-en koffiemaakgeriewe, borde en eetgeriewe toegerus. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien.
Wapadrand ervaar nie beurtkrag nie.
Parkeerplek is naby die ingang beskikbaar.
Wilgers Hospitaal, The Grove Mall en Diep in die Berg is 2 km van die eenheid af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
- Gaste dink Wapadrand Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
Sien kaart- 3 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang