LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+9
Selfsorg in Wapadrand

Wapadrand Guest Suite

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Jun 2026 tot 31 Jan 2027.
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Wapadrand Guest Suite is 'n ligte en bekoorlike oopplan-eenheid in die veilige Wapadrand sekuriteitskompleks in Pretoria, Gauteng.

Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Daar is 'n TV met Netflix in die kamer, asook WiFi. Handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met die basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n ketel, yskas, mikrogolfoond, tee-en koffiemaakgeriewe, borde en eetgeriewe toegerus. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien.

Wapadrand ervaar nie beurtkrag nie.

Parkeerplek is naby die ingang beskikbaar.

Wilgers Hospitaal, The Grove Mall en Diep in die Berg is 2 km van die eenheid af.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mariet V
Gesin met tieners
5.0
Pragtige omgewing. Skoon warm bed, stil en rustig, heerlik geslaap. Baie dankie. Baie dankie, ons het lekker gebly, skoon, vars, stil buurt, veilig. S...
Sien meer
Sep 2026
Marianne M
5.0
Dit was baie aangenaam. Ja, dankie, was mooi skoon en aangenaam.
Sep 2026
Lize M
Gesin met tieners
5.0
Fantasties! Lieflike plek, skoon, netjies en voel soos "huis". Christel is baie vriendelik en behulpsaam. Oggend wat ons moes arriveer, al vroeg 'n bo...
Sien meer
Aug 2026
Bernice S
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. The host was very helpful and kind. Accommodation is top notch. Ideal for an overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Francois S
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent accommodation and location. Really good value for money. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
  • Gaste dink Wapadrand Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
10 % AF
R990 R891
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R990
10 % AF
R990 R891
per nag, vir 3 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R990
10 % AF
R990 R891
per nag, vir 3 mense
Bespreek

10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fef13d431b93dbfd28ade6469dc859dbdf617796a919d9dfa9c469e41f4b17edb8bb41b13f53c4a33db505b46abeecdda7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R891 per nag, vir 3 mense 36 5 1 5 10 Pole Pin Place Wapadrand 0050 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.778748514582 28.3391231615