LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Guesthouse @ 56 | LekkeSlaap
+38

Guesthouse @ 56

13 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Korhaan-weg 56, Mooiplaats, Pretoria-Oos, 0036, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Guesthouse @ 56 bied gemaklike verblyf en hartlike gasvryheid in 7 stylvolle, netjiese kamers wat sorgvuldig versier is. Geniet die ontspanne, plattelandse atmosfeer op ons private, ongerepte 8 ha-perseel. Ons gastehuis is spesifiek ontwerp vir gaste wat troues en privaat funksies in die area bywoon.

Elke Deluxe-kamer is standaard en het 'n ekstra-lang koningingrootte-bed met pragtige linne en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het ook 'n ketel, koffie- en teemaakgeriewe, yskas, mikrogolfoond, TV met DStv en 'n kluisie. Ons aparte eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. WiFi en haardroërs is by ontvangs beskikbaar.

Ons is naby Pretoria se beste trou-venues en die Weiveld Events Venue. Daar is uitstekende restaurante, winkelsentrums, bergfietsroetes, en perdrygeleenthede in die omgewing, sowel as muurklim-geleenthede.

Ons water word deur 'n sterk boorgat voorsien en wat aan die hele eiendom water verskaf, en daar is geen beperkings nie.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Guesthouse @ 56
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Korhaan-weg 56, Mooiplaats, Pretoria-Oos, 0036, Gauteng
  • Gaste dink Guesthouse @ 56 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Korhaan-weg 56, Mooiplaats, Pretoria-Oos, 0036, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbmi6ICsZQ6AuOrjhlFe8onVU1Nkr308C40cn7SWm1ZlsIoRU5G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 56 Korhaan Road Mooiplaats 0036 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -25.79093 28.404035
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!