Pretoria-Oos Akkommodasie by Guesthouse @ 56 | LekkeSlaap
+49

Guesthouse @ 56

13 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Guesthouse @ 56
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hanlie F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% voldoen aan ons verwagtinge. Pragtig, skoon netjies.

Dankie vir vriendelike ontvangs en moeite gedoen sodat ons betyds by die troue kon wees. Topklas-verblyf!

Guesthouse @ 56's terugvoer

Goeiedag Hanlie,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is baie bly dat julle die verblyf gemaklik en vriendelik ervaar het. Besoek ons binnekort weer, julle is baie welkom!
Vriendelike groete
Toy Bester
Guesthouse @ 56

Guesthouse @ 56
Marlene H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was great.

Was vriendelik ontvang en alles was soos gereël.

Guesthouse @ 56's terugvoer

Goeiemôre Marlene,
Dit was 'n plesier om julle te ontmoet! Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!
Vriendelike groete,
Toy Bester
Guesthouse @ 56

Guesthouse @ 56
Marjorie D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie D

Fantastiese kamers en diens!

Ek het die aand voor my troue saam met my susters oorgebly en die kamer was wonderlik, ruim, modern en netjies. Die gasheer het ons verwelkom en die sleutel vir ons gegee en na ons kamer gewys. Sy het die volgende oggend gevra of ons goed geslaap het en ons met die groot dag geluk gewens. Net buite die stad in 'n veilige en stil omgewing geleë.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic rooms and service!

Stayed over with my sisters the night before my wedding and the room was amazing, spacious, modern and neat. The host welcomed us and gave us the key and showed us to our room the next morning she inquired whether we slept well and wish us good luck with the big day. Located just outside the city in a secure and quiet area.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Guesthouse @ 56's terugvoer

Beste Marjorie,
Baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontmoet en te verwelkom. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete
Toy Bester

Guesthouse @ 56
Michelle V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met vriende

Skoon, gemaklike kamer en bed.

Vriendelike gasheer, silwerskoon en netjies! Baie lekker geslaap.

Guesthouse @ 56's terugvoer

Hi Michelle

Dit was 'n plesier om julle te ontvang en te ontmoet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.
Besoek ons gou weer.

Guesthouse @ 56
Elize C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C
Saam met vriende

Vriendelike en persoonlike diens, skoon en ruim fasiliteite.

Sien sterre.

Guesthouse @ 56's terugvoer

Goeie middag Elize

Met groot waardering verwelkom ons die positiewe terugvoer.
Besoek ons gou weer.

Groete

Toy Bester
Guesthouse @ 56

Guesthouse @ 56
Michelle V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie TV in kamer soos op webwerf adverteer nie. Koue koue klein kamer met baie min son ... nie lekker.

Die volgende was nie in die kamer soos geadverteer nie, slegs die "Tea Corner" is in die kamer. "Each room comes standard with the following: Queen Sized Bed, DStv, Fridge, Microwave, Shower Bathroom, Tea Corner and Guest Amenities."

Guesthouse @ 56's terugvoer

Beste Michelle
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is jammer dat julle die kamer koud gevind het. Die kamer is toegerus met ondervloerse verhitting en ek het aangebied om dit aan te skakel toe jou man kom inteken het. Ons was genoodsaak om julle op kort kennisgewing, weens 'n water-konneksie probleem, na 'n ander kamer te verskuif en ons vra verskoning dat dit nie so aan julle gekommunikeer was nie. Daar was wel 'n TV in die ontvangs en sitkamer beskikbaar. Ons sal julle graag weer met 'n volgende geleentheid verwelkom.
Vriendelike groete

Guesthouse @ 56
Pamela R - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pamela R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, pragtig en gemaklik.

Ons was baie vriendelik ontvang en die kamer was baie mooi en gemaklik.

Guesthouse @ 56's terugvoer

Beste Pamela,

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was baie lekker om julle te ontmoet!

Groetnis,
Toy Bester

Guesthouse @ 56
Joane B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane B
Gesin met klein kinders

Vreeslik pragtige verblyf en vriendelike eienaars.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad, lekker piekniek gehou en in 'n vreeslike netjiese pragtige kamer gebly, die eienaars gaan bo wat verwag word en maak dit werklik 'n wonderlike ervaring.

Guesthouse @ 56's terugvoer

Beste Joane en Willie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en voorstel. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en ons is baie bly as julle die verblyf geniet het.
Vriendelike groete
Toy Bester
Guesthouse @ 56

Guesthouse @ 56
Susan D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Buiten dat ons teruggekom het na 'n donker plek (weerlig het krag uitgegeslaan) was dit baie aangenaam.

Wil wel aanbeveel dat hulle dalk 'n groter kragopwekker kry wat daarmee kan help.

Guesthouse @ 56's terugvoer

Beste Susan,
Baie dankie vir jou terugvoer en voorstel. Dit was baie lekker om julle te ontmoet!
Vriendelike groete
Toy Bester
Guesthouse @ 56

Guesthouse @ 56
Vashika K - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vashika K
Saam met vriende

Such a warm and friendly welcome by the host and most of all beautiful, clean and comfy.

We were greeted by Tomi with such a warm welcome as we arrived. We attended a wedding and needed accommodation for the night and was not disappointed as the rooms were clean and there were fresh white linen and everything you may need. Such a pleasant stay and convenient. Would recommend to everyone.

Amanda K - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K
Gesin met tieners

Die gastehuis het alles gebied waarna ons gesoek het.

Die gastehuis was goed geleë vir ons doel, dit is 'n pragtige gastehuis met skoon en netjiese kamers. Ons is hartlik ontvang in 'n pragtige gastehuis.

Quintin C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie netjies.

Dit was baie netjies. Sal enige tyd weer daar oorslaap. Sal vir almal vertel hoe 'n goeie gastehuis Guesthouse @56 is!

Bertie H - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie H
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Ons was laat Vrydag daar en steeds op die hande gedra. Na 'n tydjie se gesukkel om die plek te kry (ons is plaasjapies) is ons vriendelik verwelkom. Die kamers was uitstekend. Baie dankie.

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Korhaan-weg 56, Mooiplaats, Pretoria-Oos, 0036, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbmi6ICsZQ6AuOrjhlFe8onVU1Nkr308C40cn7SWm1ZlsIoRU5G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 56 Korhaan Road Mooiplaats 0036 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -25.79093 28.404035
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za