Guesthouse LaRachelle

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Guesthouse LaRachelle is stylvol, knus, sonderling en gemaklik en ideaal geleë op die Tuinroete.

LaRachelle het 6 stylvolle en gemaklike en suite-slaapkamers met 'n kalm atmosfeer. Rook is verbode in al die kamers. Elkeen van die kamers het 'n aparte ingang wat lei na 'n veilige en privaat patio.

Die knus en suite-kamers is smaakvol versier en sekere geriewe is beskikbaar soos DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Kuier by ons en ervaar die hartlikheid en outydse, plattelandse gasvryheid van jou gasheer en gasvrou, Marius en Rachelle.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Guesthouse LaRachelle gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za