LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by GuestHouse @ LemonJack | LekkeSlaap
+24

GuestHouse @ LemonJack

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 276 Poole ave, , Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

GuestHouse @ LemonJack bied veilige, rustige, stylvolle geriewe in die hartjie van Centurion. Dié gastehuis bied hartlike gasvryheid in die luukse area van Raslouw. Of dit 'n sakeresiger of 'n vakansieganger is, [email protected] bied gaste bedagsame en persoonlike diens.

Ons het 9 en suite-slaapkamers, waarvan 3 luukse kamers is met privaat sitareas, en 6 standaardkamers is. Ander geriewe in die kamer sluit DStv (Hotelpakket), WiFi, 'n sleutelkaart en nagpatrollie in.

Puik geregte is op versoek beskikbaar en word deur ons personeel, wat goed opgelei is, voorberei. Maak gerus gebruik van ons sitkamer, ontspanningsarea en swembad, dit is eksklusief vir ons gaste se gebruik.

Daar is ook verskeie raadsaalgeriewe vir privaat vergaderings, en daar is 'n groot konferensie-venue met lessenaars vir 65 afgevaardigdes. Dit is die ideale ligging vir privaat funksies, vertonings, bekendstellings, geleenthede en troues met tot 90 gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir GuestHouse @ LemonJack
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 276 Poole ave, , Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink GuestHouse @ LemonJack het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Centurion Gauteng
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 276 Poole ave, , Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ZDY0NTQ1LTU3MTgtNDlhMS05YzM0LTljODUzZTRjNmNkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 276 Poole ave Raslouw 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.84424358595 28.124675452709
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!