GuestHouse on Irvine

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Guesthouse on Irvine bied die ideale verblyf vir plaaslike en oorsese sakereisigers, toeriste en toergroepe. Ons is in Richmond Hill geleë en is slegs 5 huise vanaf die dinamiese restaurante en unieke winkels in Stanleystraat.

Ons bied verblyf in 5 kamers in 'n Victoriaanse-styl huis. Elke bed is opgemaak met kraakvars linne en donsige duvets met sagte handdoeke in die badkamers. Daar is ook gratis WiFi beskikbaar.

Gaste ontvang hul eie stel sleutels vir die duur van hul verblyf en kan kom en gaan soos hulle wil. Die eienaar woon in die huis langsaan en dus het jy privaatheid en onafhanklikheid. 'n Volledige Engelse ontbyt is beskikbaar op versoek.

Geniet 'n braai terwyl jy luister na jazz wat uitkring vanaf Stanleystraat. Of luister na die gejuig van die skare in die Nelson Mandela Baai Stadion, slegs 10 minute ver, of St George's Krieketstadion, slegs 5 minute weg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na GuestHouse On Irvine gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za