LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Guesthouse @ 21 | LekkeSlaap
+15

Guesthouse @ 21

58 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerstraat 21, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Welkom by Guesthouse@21. Ons is gerieflik geleë naby die N4 in Bronkhorstspruit en bied 6 gemaklike en suite-kamers in die stil area met veilige parkeerplek.

Vier van die kamers het dubbel- of koningingrootte-beddens en die vyfde kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed met 'n dagbed wat gepas is vir klein kinders. Elke en suite-kamer is toegerus met lugversorging, DStv, WiFi, 'n muurkluis en tee- en koffiemaakgeriewe met 'n yskassie. Ons bied ontspanne akkommodasie vir professionele reisigers. Daar is 1 parkeerplek per kamer.

Gastehuisgeriewe sluit 'n sitkamer en swembad in. Ontbyt en aandete word op versoek voorgesit.

Guesthouse @ 21 is nie geskik vir funksies nie.

Bronkhorstspruit is 'n klein, maar pragtige plaasgemeenskap in Pretoria wat eens deel was van die Eerste Boereoorlog. Dit is in 1905 gevestig. Die Bronkhorstspruit Dam Natuurreservaat is een van die mees gewilde besienswaardighede in Pretoria en word gereeld deur plaaslike inwoners en internasionale besoekers besoek. Die dam is meestal gewild vir visvang, bootritte, jet-ski en seilplankry. Daar is meer as 200 voëlspesies by die dam.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 58 resensies vir Guesthouse @ 21
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Silwerstraat 21, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Gaste dink Guesthouse @ 21 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerstraat 21, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2MzMyY2ViLWJlYWItNDRhNy04OTMxLWZkNzIxOGQ0OTFkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 58 5 1 5 21 Silwer Street Bronkhorstspruit 1020 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.818516024072 28.745440542698
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!