Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gunsfontein Eco Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R717, Gunsfontein 213, Reddersburg, 9904, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Gunsfontein Eco Farm, geleë aan die buitewyke van Reddersburg, nooi gesinne of groepe vriende om 'n rustige verblyf in sy bekoorlike selfsorgplaashuis te geniet.

Hierdie lieflike blyplek is versier in die koloniale plaashuisstyl en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer spog met 'n koninggrootte-bed en die oorblywende 2 slaapkamers het knus dubbelbeddens. Gaste deel 'n gastetoilet en 'n aparte badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, 'n Welcome Dover-stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die ruim sitarea het gemaklike sitplek en oorgenoeg natuurlike lig wat deur groot vensters stroom. Buite kan gaste op die stoep ontspan of die ingeboude braaigeriewe gebruik. Verder is daar 'n houtvuurwarmbad en veilige parkeerplek op die perseel.

Gunsfontein Eco Farm is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en bied 'n idilliese ontsnapping uit die gewoel van die stad. Dit is die perfekte bestemming vir 'n rustige naweekwegbreek of vakansiewegbreek.

Slaapplek

’n Bespreking by Gunsfontein Eco Farm sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Annemé Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 10

Jaar gelys 5

Ligging

  • R717, Gunsfontein 213, Reddersburg, 9904, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R717, Gunsfontein 213, Reddersburg, 9904, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69fb790f979bd00f03e58c5e91b9dc90f64093b9e99d28107ec9aa996dd21ed3e96a7ed49d976eff0dd072f7ddf9eac96000?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 3) R717 Gunsfontein 213 9904 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.647184727807 26.068957404885
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem