Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GV Guestlodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R401, Zeevenfontynen Plaas, erfdeel 18, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

GV Guestlodge is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se plaas in Middelburg, Oos-Kaap. Hierdie verblyf is die ideale wegbreek vir sake- of ontspanningsreisigers wat op soek is na oornagverblyf.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kothuis het 'n kombuis, leefarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n toonbank met stoele en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Dit lei na die onderdakstoep met meubels en 'n ingeboude braai.

Daar is 'n plonspoel en veilige parkeerplek. Gaste kan bergfietsry, visvang en voetslaan. Die kothuis is 44 km vanaf Middelburg.

Slaapplek

’n Bespreking by GV Guestlodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir GV Guestlodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tanya Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 6

Ligging

  • R401, Zeevenfontynen Plaas, erfdeel 18, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink GV Guestlodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R401, Zeevenfontynen Plaas, erfdeel 18, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA705692fac248a289b96cec2d1d4992a239c67166cd034f16e40f2f64071138759a69011ef30f6fbba81c3699dc3cdd34be06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 R401 Zeevenfontynen Farm, Portion 18 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.733400752229 25.303066898198
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem