+14
Kampeer/karavaan in Malgas

Gypsey-on-Breede

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kumie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Verblyf wat ons maak terug verlang na vakansie uit ons kinderjare! Die verblyf is soos 'n verborge skat! Die karavaan is pragtig toegerus met sorg en 'n oog vir detail. Alles wat nodig was, was beskikbaar en selfs in die reën en koue was dit heerlik om in die gerieflike karavaan te kon sit en vir die reën kyk en luister. Die gasvrou het vir ons goeie advies gegee oor parkering en hoe om die geriewe te gebruik. Dit was 'n heerlike plek om oor te bly en ons sal beslis weer hier kom kuier, net vir baie langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Altha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

ERF 196, Lemoentuin, Malgas, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c30dabb8126b7fc2e9ec6a8d68c533ed70e739d043deeeeade565e12e2175bf25cf9969a7614be0b371021df318227092b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 ERF 196 Lemoentuin 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.306805442168 20.599478605108
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang