Gypsy Guest House Clarens
Kry 30% af vir verblyf voor 14 Maart 2021
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbestraat 101, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 10
-
Vanaf
R799R559 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gypsy Guest House is in Clarens, 'n klein dorpie aan die voet van die Malutiberge, geleë. Die dorp is bekend vir sy galerye, uitsigte, voetslaanroetes en museums. Dit is die perfekte plek vir diegene wat opsoek is na 'n vakansie uit die besige stad.
Verblyf word in 3 aparte, luukse selfsorg-eenhede genaamd Jade, Magenta en Topaz gebied en is ideaal vir paartjies. Magenta en Topaz kan saam bespreek word vir 4 gaste. Elke kamer en selfs die en suite-badkamers is met ryk juweelkleure versier. Daar is gehalte-beddens met wit katoenlinne, dons-duvets, elektriese komberse, handgemaakte komberse en oulike kussings. Elke kamer behalwe Magenta is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers is volledig toegerus.
Elke kamer het 'n deur vanaf die slaapkamer wat na die tuin vol skadubome lei. Die privaat stoepe is ideaal om op te ontspan. Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi, tuin, vuurput en veilige parkeerplek in.
Doendinge in die area sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, begeleide staproetes, bergfietsry, swem en tennisspeel in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Malherbestraat 101, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Gypsy Guest House Clarens het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbestraat 101, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 10