- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 307 Main Road, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gypsy Vans Weskus is 'n unieke kampeerwa in Jacobsbaai wat gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied met 'n privaat houtvuur-warmbad, en is binne loopafstand van die strand. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of 'n individu wat 'n unieke oornag- of vakansieverblyf soek.
Die kampeerwa is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die eenheid kan gemaklik tot 2 volwassenes akkommodeer. 'n Buitestort is beskikbaar, met 'n sonkrag-aangedrewe geiser wat deur elektrisiteit ondersteun word.
Die kombuis is buite geleë en is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof. Die eenheid het ook 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eenheid lei na 'n privaat tuin met buitesitplek en 'n braai-area. Gratis WiFi en veilige parkering in 'n aangewese parkeerarea is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 307 Main Road, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Gypsy Vans Weskus het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
307 Main Road, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang