H208 Dolphin Beach
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan 1, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
H208 Dolphin Beach bied selfsorgverblyf in ’n sekuriteitskompleks op die strandfront in Table View. Die kompleks is sowat 18 km vanaf Kaapstad se sentrale sakekern en 28 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Die woonstel is op die tweede verdieping en het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met alle nodige kookgerei en daar is ook 'n wasmasjien.
Die leefarea langsaan het ’n TV met sekere DStv-kanale en lei na die stoep wat 'n gasbraai en pragtige uitsig op Tafelberg en die see in die verte het. WiFi is beskikbaar, asook veilige parkeerplek in die kompleks.
Die kompleks is naby vlieërbranderry-winkels, plaaslike kafees, restaurante, kroeë en slegs 'n rit ver vanaf ander geriewe in die Noordelike Voorstede.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Beach House
Property ...
Eiendomme 52
Resensies 99
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Marine-rylaan 1, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink H208 Dolphin Beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan 1, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap